Reservations: +27 51 564 0636 / 733
info@deoudekraal.com

De Oude Kraal -Nedbank- WildsKOSfees

Wildskosfees finale flyer 2017De Oude Kraal -Nedbank WildsKOSfees

10 Junie 2017

Saterdag ete van 11vm tot 3nm

Kuier tot laat

Volw R450 p/p

Kinders: Voorskools gratis, Laerskool R150

Kom proe Wildsvleis van Springbok, Rooibok, Blouwildebees, Rooihartebees, Eland, Gemsbok, Swartwildebees, Koedoe, Takbok, Vlakvark, Ribbok, Bosvark, Volstruis, Waterbok, Blesbok, Krokodil, Ystervark, Tarentaal.

Wyne te proe  van La Motte, Leopards Leap, Anthonij Rupert, Cederberg, De Grendel, Kleine Zalze, Paul Cluver, Glen Carlou, Rickety Bridge, Raka, Groote Post, Backsberg, Lowerland, Raats, Klein Constantia, Rietvallei, Steenberg, Backsberg, Spier.

Aktiwiteite soos Kleiduifskiet, .22skiet, perdry, wa en trekkeritte, koedoekittelspoeg, golfchip kompetisie, sangers en musiek, stalletjies, helikopterritte, kinderspeel area, biertent, Rugby op Big Screen.

Privaat wynproe in Feesaal deur La Motte, Leopards Leap, Cederberg, en Kleine Zalze.

Te koop: Wyne, tee en koek, poedings, De Oude Kraal Skaapwinkel met klere, curios, kombuisware, ens.

 

Kaartjies kan vooruit bespreek en betaal word. Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.

 1.Betaal direk EFT in onderstaande bankrekening en stuur bewys van betaling aan info@deoudekraal.com, kaartjie nommer word aan u toegeken en kaartjie kan afgehaal word by Dorpshuis Maandae-Vrydae 08:00-17:30

2. Koop direk by Dorpshuis in Brebnerstraat 16 , Westdene, Maandae-Vrydae 08:00-17:30 met kontant of kredietkaart.

3. Koop direk online by http://deoudekraal.com/product-category/events/

4. By Van Vuuren Wors  in 95 Pres Reitz Laan, Westdene. Dis agter Delta Bottelstoor. Met kontant of kaart.

5. By Crazy Daisy by Preller Plain, Dan Pienaar. Slegs kontant

6. By Crazy Daisy by Hyperama,, Fauna. Slegs kontant

 

Ons benodig 100% betaling om die bespreking te maak.
Bank: Nedbank
Tak: Bloemfontein
Tak code: 166234
Rekening no: 1662 093 268

E-mail na info@deoudekraal.com
Gebruik asb -WKF- U van/getal PERSONE as verwysing.

Contact Us

  • GPS Coordinates: S29°23’00,0”, E26°04’53,0”29.383512S, 26.081629E
  • Email:info@deoudekraal.com
  • Office Phone:+27 51 5640 733 or
    +27 51 5640 636
  • CellPhone:27 82 413 1798

Bank Details

  • Bank:Nedbank
  • Branch:Bloemfontein
  • Branch Code:166234
  • Account No:1662054254
Copyright 2017 De Oude Kraal Country Estate & Spa | Sitemap | Admin
Website Designed and Developed by Digibit Technology Solutions